EK WIL OOK GAAN!

WegRy - - BESTEMMING -

HET EK ’N 4X4 NO­DIG? As jy hier­die pre­sie­se roe­te wil ry, ja. ’n Voer­tuig met goeie grond­vry­hoog­te, la­e­s­trek en ’n e­we­naar­slot is nood­saak­lik vir die ge­deel­te tus­sen Tar­ka­stad en Hogs­back. Ná swaar re­ën kan Mit­chells­pas on­be­gaan­baar wees. Bel die Hogs­back-toe­ris­me­kan­toor ( 045 962 1245) voor jy ry om uit te vind oor die toe­stand van die pad. WAN­NEER IS DIE BES­TE TYD OM TE GAAN? Jy kan heel­jaar deur gaan. Die Ka­roo word baie warm en droog in die so­mer, ter­wyl die ge­bied rond­om Hogs­back so­mer­re­ën kry wat grond­paaie le­lik kan ver­niel. HOE­VEEL TYD HET EK NO­DIG? Ten min­ste drie dae om hier­die roe­te te vol­tooi, maar daar is baie om te sien en doen in elk van die dor­pe waar­voor jy meer tyd no­dig het. WAAR HET JY GE­BLY? of of of

www.san­parks.org/parks/cam­de­boo 049 892 3453.

nix.jay.p­hil­lips@gmail.com 045 846 9252, *082 495 6097.

in­fo@ter­rak­ha­ya.co.za 082 897 7503.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.