BEVEILIG DIT

WegRy - - FOTO-MECHANIC -

As jy in Ma­bu­a­se­hu­be of Sa­vu­ti kamp, sal jy jou ka­me­ra teen nuus­kie­ri­ge die­re moet be­skerm. Die mees­te een­he­de kan be­stel word met ’n be­sker­men­de kis­sie (dit word “beer­bok­se” ge­noem, want dit word in A­me­ri­ka ge­maak). Koop maar. Dit help nie jy jou ka­me­ra is weg om­dat jy sui­nig was nie. My guns­te­ling-strik­ka­me­ra is die Cud­de­back X-Chan­ge Co­lor (net min­der as R5 000), want jy kan hom ver­stel tus­sen stro­bo­sko­pie­se lig en twee IR-flit­se. Dit kos meer as an­der mo­del­le, maar dis die ek­stra geld werd! Kry meer be­son­der­he­de by Chris Pe­ar­son van Ca­me­ra Traps CC :

chris@ca­me­ra­trap.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.