LEES DIE HANDLEIDING!

WegRy - - FOTO-MECHANIC -

Dit is nou die een ka­me­ra­boe­kie wat jy maar moet lees, want jy moet el­ke knop­pie ken. Die ka­me­ra het funk­sies soos ’n tyd- en da­tum­stem­pel, die ge­tal fo­to’s wat dit ná me­kaar neem, as­ook hoe lank uit­me­kaar uit dit ge­neem moet word. Som­mi­ge ka­me­ras kan ook ge­stel word om sen­si­tief te wees vir be­we­ging en hit­te, so­wel as vir die skerp­heid van die lig wat uit­ge­straal word wan­neer jy die fo­to of vi­deo neem. Speel maar daar­mee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.