MIK GOED

WegRy - - FOTO-MECHANIC -

Ek ver­kies om my strik­ka­me­ra vas te maak op ’n hout- of staal­paal wat ek in die grond in­kap, en nie aan ’n boom nie. Dit gee my gro­ter vry­heid wat be­tref die hoog­te en af­stand van­af die voor­werp wat ek af­neem. Ek plaas ge­woon­lik die een­heid op om­trent knie­hoog­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.