Noord­wes-oor­de .............................................................................

WegSleep Hengelgids - - ERSTE SEITE -

Vis: Karp, bar­ber, mog­gel, klein­bek­geel­vis, swart­baars en on­der­bek. Kamp­plek: 138 staan­plek­ke op gras met krag, maar nie al­mal met koel­te nie, plus 50 staan­plek­ke op gras son­der bo­me en krag. A­blu­sie­ge­rie­we: 3 net­jie­se a­blu­sie­blok­ke, een met 2 ge­sins­bad­ka­mers. Prys: Van­af R160 p.n. vir 2 men­se in die week, tot R340 p.n. vir 6 men­se oor ’n na­week. Kon­tak: 018 264 2433, 018 264 5433 of 084 264 2426; a­mi­gos@tru­enw.co.za; klu­ba­mi­gos.co.za Hoe lyk die pad? Die laas­te 1,4 km ná die teer­pad is ’n skaf­li­ke grond­pad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.