Vry­staat-oor­de .................................................................................

Al­dam-oord

WegSleep Hengelgids - - ERSTE SEITE -

Al­dam is net meer as ’n uur en ’n half se ry uit Bloemfontein en lê op die oe­wer van die Al­le­mans­kraal­dam, wat wa­ter uit die Sand­ri­vier kry.

Die oord se staan­plek­ke is in ’n vier­kant uit­ge­lê soos blok­kies op ’n skaak­bord.

Jou woon­wa, dub­bel­ka­juit­bak­kie en vier­man­tent sal lag-lag op ’n staan­plek in­pas. Daar is koel­te­bo­me, maar hul­le is blad­wis­se­lend – bring dus in die win­ter en herfs jou ska­du­tent en ga­ze­bo saam.

On­ge­veer 200 m van die kamp­plek af is ’n wa­ter­wurm, swem­bad en mi­ni­gholf­baan wat die kin­ders help om van hul­le e­ner­gie ont­slae te raak.

As jy in die dam wil lyn nat­maak, moet jy nog so­wat 500 m ver­der stap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.