Re­sep­te ..............................................................................................

Dip ’n vis­sie

WegSleep Hengelgids - - ERSTE SEITE -

Klaar­ge­rook­te snoek spaar jou moei­te, maar ’n ge­braai­de of ge­stoom­de een werk net so goed vir dié re­sep.

Jy be­no­dig

• een ge­rook­te snoek

• twee stuk­ke (van on­ge­veer 10 cm) vars pe­per­wor­tel

• 60 ml wit a­syn

• drie vars kwe­pers, ge­skil en ont­pit

• sui­ker, sout en pe­per na smaak

• ’n hal­we kop­pie vars room Só maak jy 1 Sny die snoek in snoep­groot­te blok­kies en haal ver­sig­tig al die gra­te uit – moe­nie die vis vlok nie.

2 Ras­per die pe­per­wor­tel fyn en meng dit met die a­syn. 3 Meet die ho­pie ge­ras­per­de pe­per­wor­tel met ’n eet­le­pel en ras­per vir el­ke twee le­pels een kwe­per by - ook met die fyn kant van die ras­per. 4 Meng bie­tjies-bie­tjies sui­ker by tot­dat die suur van die a­syn ge­neu­tra­li­seer is. Voeg dan sout en pe­per na smaak by. 5 Rond die sous af deur die room by te k­lits net voor­dat jy dit voor­sit saam met die vis.

Weg­sleep sê: ’n Mens kan dit by­na ’n boe­re-wa­sa­bi noem – dié bit­si­ge me­neer wat jy saam met sus­hi eet, word van pe­per­wor­tel ge­maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.