Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - GAUTENG -

Draai af by die Zam­be­si­ry­laan-af­rit op die N1 noord van P­re­to­ria. Draai regs op die R513 in Cul­li­nan se rig­ting en ry reg­uit­aan. By die twee­de ver­keers­lig ná K­wa­mahlan­ga (die ou Mo­lo­to­pad) draai jy links op die R573. Bass La­ke-lod­ge se af­draai is 29 km ver­der aan die lin­ker­kant. Hou op die grond­pad vir 2,5 km tot by die oord se hek.

GPS: S25.51502 E28.48862

Weg­sleep sê: By hier­die kamp voel jy ver van die huis af, maar jy het al die ge­rief van die huis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.