Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - GAUTENG -

Ry van Bronk­horst­spruit af 2,5 km op die R25 na Gro­blers­dal. Draai regs op die R907 by die Vlak­fon­tein-bord, waar­na die pad am­per on­mid­del­lik grond­pad word. Ry 8,7 km en draai regs by die E­zem­velo-bord. Hou 11,6 km op die grond­pad tot­dat jy teen die hek vas­ry. Die ont­vangs­kan­toor is 4 km ver­der en die staan­plek­ke nog 280 m ver­by dit.

S25.703230 E28.942153

As jy lus voel vir ’n be­hoor­li­ke weg­kom­kans in die na­tuur, kan jy maar so­lank be­spreek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.