Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - GAUTENG -

Ry van Ma­ga­lies­burg af met die R24 in Rus­ten­burg se rig­ting. Draai ná 7 km links op die New T­horn­da­le-pad en ná min­der as ’n ki­lo­me­ter regs in by die hek.

GPS: S25.9541 E27.5113

Weg­sleep sê: ’n Maand of drie ge­le­de is hier ’n karp van 6,2 kg by Eas­t­co uit­ge­trek. Die groot ba­bers is om­trent ’n me­ter lank, maar die swart­baars is nie heel­te­mal so groot nie. Hul­le weeg ge­mid­deld min­der as ’n ki­lo­gram.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.