Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - GAUTENG -

Vis: Karp, swart­baars en ba­ber. Kamp­plek: 39 staan­plek­ke, elk met ’n eie krag­punt op ’n be­ton­blad en net­jies on­der ’n ska­du­net. A­blu­sie­ge­rie­we: Ruim en net­jie­se bad­ka­mers met was­so­wel as op­was­ge­rie­we (daar is ook ’n twee­de, klei­ner bad­ka­mer). Die bad­dens is al­mal rol­stoel­vrien­de­lik. Prys: R220 p.n. vir 2 men­se in die week tot R320 in die spits­sei­soen (mak­si­mum 6 men­se). Kon­tak: 082 885 1994; e­as­t­co1@nas­hu­ai­sp.co.za; e­as­t­co­ma­ga­lies.co.za Hoe lyk die pad? Die laas­te 900 m tot by die kan­toor is ’n goeie grond­pad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.