Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - GAUTENG -

Draai by die Ver­woerd­straat-af­rit af van die R59 en ry in Rot­hde­ne se rig­ting tot by ’n vier­rig­ting­stop. Draai regs in Vil­joen­laan en ry 1,1 km. Draai regs in Je­an­straat tot jy ná 550 m by Vie­wlaan kom – draai links. Die in­draai na die oord is 420 m ver­der aan die reg­ter­kant, en die staan­plek­ke be­gin 320 m ver­der­aan. GPS: S26.609745 E27.996339

Weg­sleep sê: Dis een van die nu­wer kamp­plek­ke hier rond. Die naam kom van die K­lip­ri­vier wat hier ver­by­loop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.