Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - LIMPOPO -

Vis: Karp en swart­baars in die T­zan­een­dam. Kamp­plek: 300 meest­al plat staan­plek­ke met taam­li­ke koel­te. Staan­plek­ke word voor­af toe­ge­ken. A­blu­sie­ge­rie­we: 5 mo­der­ne a­blu­sie­blok­ke, al­mal skoon en net­jies. Prys: R160-R295 p.n. vir 2 men­se. Kon­tak: 015 386 8000;

ei­landspa@atkv.org.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.