Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - LIMPOPO -

Vat die R71 uit T­za­neen in die rig­ting van Let­si­te­le. Draai ná 28,5 km links by die Ei­land-bord­jie. Ry 37,1 km op dié pad en draai regs in by die oord. Die ont­vangs­kan­toor is di­rek regs van die in­gangs­hek, en die staan­plek­ke be­gin so­wat 1 km ver­der­aan. GPS: S23.655844 E30.670867

Weg­sleep sê: Hier­die is ’n stil kamp­plek in die bos met van die bes­te bad­ka­mers in die land.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.