Be­la-be­la

ATKV Klein-ka­ri­ba

WegSleep Hengelgids - - LIMPOPO -

Klein-ka­ri­ba is een van daar­die tra­di­si­o­ne­le warm­bronoor­de waar jy kan kom ma­ri­neer in die warm­wa­ter­swem­bad­dens, óf, as die kwik die hoog­te in­skiet, een­vou­dig gaan af­koel in die ge­wo­ne koue swem­bad.

Die staan­plek­ke is ge­pla­vei en is lek­ker ska­du­ryk.

’n Vreem­de reu­kie in die len­te be­te­ken dalk dat jul­le na­by die vaal­bo­me staan.

Dit is ’n ge­wil­de oord in va­kan­sie­tye, en jy moet vroeg spring om hier plek te kry.

Bui­te sei­soen is dit rus­ti­ger by Klein-ka­ri­ba, en ’n ga­we plek vir pen­si­oen­trek­kers.

Die oord is 4 km bui­te Be­la-be­la, maar het al die no­di­ge ge­rie­we dat jy nie hoef dorp toe te ry as jy die dag se koe­rant no­dig het nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.