Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - LIMPOPO -

GPS: S24.849608 E28.336177 Ry noord uit Be­la-be­la op die R101 – die hek kry jy ná 4,7 km links, teen­aan die pad. Weg­sleep sê: Oor va­kan­sies raak dit som­mer lek­ker be­dry­wig hier, maar die oord is in­ge­rig vir die groot toe­loop. Slegs Atkv-le­de word as dag­be­soe­kers toe­ge­laat, en hul­le moet voor­af be­spreek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.