Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - LIMPOPO -

Neem die R40 uit Hoed­spruit en ry 24 km in die rig­ting

GPS: S24.528970 E31.058140 van A­corn­hoek. Draai links by die Kla­se­rie- woon­wa­park se bord en ry 3 km. Draai regs op die grond­pad – die oord is ’n ki­lo­me­ter ver­der. Weg­sleep sê: Ses jaar ge­le­de is hier ’n karp van 32 kg uit­ge­trek, maar die ou­der­dom het hom in­ge­haal. Nou is hier een van 24 kg. Hier’s ’n swart­baars wat die skaal net oor 4 kg trek. Al­le vis be­hal­we ba­bers moet te­rug­ge­gooi word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.