Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - LIMPOPO -

Vis: Karp, kur­per, swart­baars en ba­ber. Kamp­plek: 7 staan­plek­ke, en 4 bos­staan­plek­ke. A­blu­sie­ge­rie­we: Skoon die he­le tyd. Prys: R100 p.p. (half­prys vir kin­ders 4-12 jaar; gra­tis vir o.3’s); of R1 500 per maand vir die eer­ste mens en daar­na R500 p.p. Kon­tak: 015 793 2833; kla­s­e­riefs@gmail.com; kla­s­e­rie­ca­ra­van­park.co.za; Kla­se­rie Ca­ra­van­park Fis­hing Sa­fa­ris Hoe lyk die pad? Die laas­te ki­lo­me­ter is grond, maar die ei­e­naars hou self die pad in stand en skraap dit ge­reeld.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.