D­dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - LIMPOPO -

Vat in Be­la-be­la die R101 van die krui­sing van Marx- en Pot­gie­ter­straat af en ry 17,7 km Mo­di­mol­le toe. Draai by die De Nyl Zyn Oog-bord­jie links af op ’n skaf­li­ke grond­pad wat plek-plek klip­pe­rig is. Die in­gangs­hek is 3 km ver­der aan die reg­ter­kant. Die kamp­plek is 300 m ver­der regs, ná die in­gangs­hek.

GPS: S24.74895 E28.33086

Weg­sleep sê: ’n Nu­wer oord in die om­ge­wing met

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.