Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - LIMPOPO -

Vis: Swart­baars, kur­per, karp en ba­ber. Kamp­plek: 51 staan­plek­ke met krag, en die mees­te op gras. Koel­te is ef­fens aan die skaars kant – jong bo­me is aan­ge­plant. A­blu­sie­ge­rie­we: Van die bes­te wat jy in die kamp­be­dryf sal raak­loop. Prys: R290 vir tot 4 men­se. Kon­tak: 014 940 1219;

in­fo@sil­ver­rocks.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.