Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - LIMPOPO -

Ry uit Mo­di­mol­le 3,1 km op die R33 in Lep­ha­la­le se rig­ting.

GPS: S24.679748 E28.385781 Die oord lê di­rek links teen die pad.

Weg­sleep sê: Wees­ge­rus is vir die ge­sins­kam­peer­der wat op soek is na ’n groot staan­plek, warm swem­bad­dens, en ’n jo­li­ge tyd met spook­a­sem en room­ys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.