Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - KWAZULU-NATAL -

Vis: Wit­bis­kop, bruin­hot­ten­tot, Na­tal­se stomp­neus, ko­ning­vis, ge­spik­kel­de ka­ton­kel. Kamp­plek: 100 staan­plek­ke op ge­lyk­ge­maak­te ter­ras­se met krag en heel­wat koel­te. A­blu­sie­ge­rie­we: 4 bad­ka- mers: 2 na­der aan die val­hek waar jy in­kom, en 2 aan die an­der kant van die oord. Dié was­plek­ke is iet­wat oud, maar pyn­lik skoon en net­jies. Prys: R245-R765 vir 2 men­se. Kon­tak: 032 946 2187;

in­fo@dolphin­ho­li­day­re­sort.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.