Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - KWAZULU-NATAL -

Ry tot in St. Lu­cia en vat die af­draai links by die T-aan­slui­ting, net oor die ri­vier, na die isi­man­ga­li­so­vlei­land­park. Ry deur die val­boom­hek by die park se in­gang. Volg die pad vir 31,4 km tot by die E­zem­vel­oont­vangs­kan­toor aan die lin­ker­kant. Die kamp­plek se hek is net min­der as 200 m te­rug op jou spoor, nou aan die reg­ter­kant. GPS: S28.356523 E32.420236 (Eas­tern Sho­res-val­boom­hek); S28.123942 E32.556855 (ont­vangs­ge­bou); S28.122810 E32.555957 (kamp­plek)

Weg­sleep sê: Kyk maar mooi na jou kos as jy hier kom kamp. Die ape is lek­ker hans en goed uit­ge­sla­pe – en die naas­te groot win­kel is 35 km weg. Jy wil nie el­ke dag ry om voor­raad vir die ape te kry nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.