Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - KWAZULU-NATAL -

Vis: Ko­ning­vis, klip­ka­bel­jou, ge­spik­kel­de snap­pers, been­vis, Na­tal­se stomp­neus en groot­kol­pom­pa­no. Kamp­plek: 51 staan­plek­ke op sand met krag en vul­lis­drom­me. Die mees­te van hul­le het koel­te. A­blu­sie­ge­rie­we: 3 skoon en net­jie­se a­blu­sie­blok­ke met warm wa­ter. Prys: R480 p.n. (vir 4 men­se). Kon­tak: 033 845 1000 (isi­man­ga­li­so-be­spre­kings­kan­toor); 035 590 9012; (Kaap­vi­dal se di­rek­te nom­mer) book­ings@ kzn­wild­li­fe.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.