Suid­kus

Mac Nicol’s-ba­z­ley

WegSleep Hengelgids - - KWAZULU-NATAL -

Die Mac Nicol’s-ba­z­ley-woon­wa­park is min­der as 100 km van Dur­ban af, op die oe­wer van die I­fa­fa-strand­meer en langs on­ge­rep­te stran­de.

As jy hier kam­peer, kan jy ’n toe­gangs­per­mit kry vir die pri­va­te N­des­ing­aan-s­trand. Die stran­de I­fa­fa, Ba­z­ley en Se­ze­la is ook ge­wil­de hen­gel­plek­ke.

By Mac Nicol’s word jy met die in­trap­slag be­groet deur ’n kop­pie tee en oord­per­so­neel wat ge­reed staan om vir jou jou staan­plek te wys, én som­mer ook te help om die tent op te slaan.

Die ver­maak­pro­gram­me wat aan­ge­bied word, sal selfs jou be­dry­wig­ste sprui­te poot­uit maak. Hul­le kan kies: Daar’s krap­jag­te, bord­spe­le­tjies, Bin­go en ’n rits an­der kom­pe­ti­sies. Paas­na­week kan hul­le ook help om Paas­ei­ers te soek. Hier is ’n ver­trek spe­si­aal vir tie­ners waar hul­le kan te­le­vi­sie kyk of mu­siek luis­ter.

Ou­ers word da­rem nie af­ge­skeep nie – daar’s sons­on­der­gang­rit­te op die strand­meer, vet­koek­aan­de en gholf­dae.

Die 132 staan­plek­ke in die oord is al­mal op dig­te groen gras on­der koel­te­bo­me.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.