Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - KWAZULU-NATAL -

Vis: Bruin­hot­ten­tot, elf, ge­spik­kel­de ka­ton­kel, ko­ning­vis, been­vis, pom­pa­no en Na­tal­se stomp­neus. Kamp­plek: 132 staan­plek­ke. A­blu­sie­ge­rie­we: Hier is 5 ge­meen­skap­li­ke a­blu­sie­blok­ke en 8 pri­va­te blok­ke. Prys: R130-R230 p.p.p.n., af­han­gen­de van wan­neer jy kamp; daar is ver­skil­len­de ta­rie­we vir kin­ders, pen­si­oen­trek­kers en stu­den­te. Jy be­taal ook ’n R100-de­po­si­to vir ’n sky­fie om by die hek in te kom. Kon­tak: 039 977 8863;

ma­cni­col.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.