Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - KWAZULU-NATAL -

Van Dur­ban af ry jy 90 km suid op die N2. Neem die Se­ze­laBa­z­ley-af­draai (uit­gang nr. 93). Draai regs oor die snel­weg en neem die eer­ste af­draai na links. Ná on­ge­veer 3 km draai jy weer links en volg dan die bord­jies tot by die in­gang.

GPS: S30.4514 E30.6541

Weg­sleep sê: Jy kan sog­gens saam met die Mac Ni­cols en hul­le werk­ne­mers tee en skons by die swem­bad ge­niet. Die fa­mi­lie is al se­dert 1971 be­trok­ke in die woon­wa­be­dryf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.