Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - KWAZULU-NATAL -

Vis: Swart­baars, karp, ba­ber, blou­wang-son­vis, geel­vis. Kamp­plek: 31 staan­plek­ke met krag by Mun­ro­baai; 50 staan­plek­ke met krag en 126 daar­son­der by Mor­gen­zon; 41 staan­plek­ke son­der krag by Du­ku­du­ku. A­blu­sie­ge­rie­we: Oud, net­jies en met warm stor­te. Pry­se: Van­af R225 vir tot 3 men­se (tot R80 p.p. ek­stra; R40 vir kin­ders, af­han­gen­de waar jy kamp). Kon­tak: 033 845 1000; cam­ping@kzn­wild­li­fe.com; kzn­wild­li­fe.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.