Dol­fyn­kus

Salt Rock

WegSleep Hengelgids - - KWAZULU-NATAL -

Salt Rock in Bal­li­to is ’n net­jie­se en mooi oord.

Die staan­plek­ke lê tus­sen hoë palm­bo­me, en dié na­by die wa­ter het kuns­gras, ter­wyl die staan­plek­ke na die mid­del van die ter­rein toe met ge­wo­ne gras be­dek is.

Die a­blu­sie­blok is oud, maar dit is net­jies, en ’n mens stort al­tyd met warm wa­ter.

As jy met ’n tent kamp, mik maar vir die mid­del van die woon­wa­park. Die staan­plek­ke teen die see het na­tuur­lik die mooi­ste uit­sig, maar die mid­del­stes is meer be­skut.

Salt Rock is reg langs die lou­warm In­die­se O­se­aan.

Hier is ook ’n groot ge­typoel waar die kin­ders vei­lig kan swem.

Ter­wyl jy op die s­trand lê, lig so af en toe jou oë van jou Wil­bur S­mith-boek af en kyk of jy nie ’n paar stomp­neus­dol­fy­ne sien nie – hul­le swem ge­reeld hier rond.

Die Salt Rock-ge­typoel net voor die woon­wa­park is een van ver­skeie ge­wil­de hen­gel­plek­ke hier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.