Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - KWAZULU-NATAL -

Ry uit Dur­ban noord op die N2-snel­weg in die rig­ting van Umhlan­ga. Hou aan vir so­wat 50 km en neem dan die Salt Rock-af­draai na regs. Ry 3 km en draai links in Ho­tel­straat by die bord­jie vir die Salt Rock-woon­wa­park.

GPS: S29.504276 E31.237087

Weg­sleep sê: Be­spreek maar vroeg­ty­dig. Dit raak in die so­mer be­dry­wig hier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.