Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - KWAZULU-NATAL -

Vis: Bruin­hot­ten­tot, bont­rok, stink­vis, ko­ning­vis, ge­spik­kel­de ka­ton­kel en leer­vis. Kamp­plek: 90 staan­plek­ke; dié teen die see het kuns­gras en die res is op ge­wo­ne gras. Die staan­plek­ke teen die s­trand het nie koel­te nie, maar dié na die ag­ter­kant van die ter­rein wel. A­blu­sie­ge­rie­we: 3 a­blu­sie­blok­ke met op­was­ge­rie­we en warm wa­ter. Stor­te en bad­dens by al drie. Prys: R210-R750 vir 2 men­se; daar­na R65-R85 p.p. Kon­tak: Salt Rock-ho­tel

032 525 5025; ho­tel@ saltrock­be­ach.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.