Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - KWAZULU-NATAL -

Neem die N2 suid na Port S­heps­to­ne. Ry oor die Um­ko­maas­ri­vier en vat die Du­du­du-scott­burg­h­af­rit (uit­gang nr. 110) na die R102. Draai links aan die bo­kant van die af­rit en daar­na regs by die on­der­kant van die heu­wel.

GPS: S30.283256 E30.759503 Volg die bord­jies van hier af. Weg­sleep sê: S­torm­toue is no­dig op die voor­ste plek­ke... en ’n R199-ga­ze­bo gaan nie die paal haal nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.