Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - KWAZULU-NATAL -

Vis: Stink­vis, bruin­hot­ten­tot, das­sie, leer­vis, klip­ka­bel­jou, ko­ning­vis, pom­pa­no, Na­tal­se stomp­neus en elf. Kamp­plek: Hier is 262 staan­plek­ke met krag. Net par­ty van hul­le het koel­te­bo­me. A­blu­sie­ge­rie­we: 8 a­blu­sie­blok­ke en ’n bad­ka­mer vir ge­strem­de men­se. Prys: R240-R910 p.p. vir tot 7 men­se per staan­plek, af­han­gen­de van die sei­soen. Kon­tak: 039 976 0291;

in­fo@s­cott­burgh ca­ra­van­park.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.