Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - MPUMALANGA -

Vis: Karp, kur­per, swart­baars. Kamp­plek: Die staan­plek­ke, elk met sy eie krag­punt, is uit­ge­lê teen ’n skuins­te, langs ’n ge­pla­vei­de pad. Jy het skaf­li­ke koel­te. A­blu­sie­ge­rie­we: 3 net­jie­se bad­ka­mer­ge­boue met op­was­plek, as­ook ’n ka­mer vir was­goed. Prys: R130-R375 vir die eer­ste 2 men­se, af­han­gen­de van die sei­soen. Kon­tak: 013 245 8500;

de­voet­pad­kloof.co.za;

besprekings@ de­voet­pad­kloof.co.za Hoe lyk die pad? Die laas­te 3 km is grond­pad, maar heel skaf­lik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.