Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - MPUMALANGA -

Ry met die N4 uit P­re­to­ria tot 65 km ver­by Witbank. Draai af op die R33 (R540) Bel­fast toe. Ry deur Bel­fast en hou reg­uit met die R33 (R540) in Dull­stroom se rig­ting. Draai 8 km voor Dull­stroom regs by die Ma­cha­do­dorp-af­draai. Hier is ’n aan­wy­sings­bord­jie vir E­lands­kloof. Weg­sleep sê: As jy híér nie ’n vis uit­ge­trek kry nie, moet jy maar ’n an­der stok­perd­jie oor­weeg! ’n Kne­wel van 4,2 kg is al hier uit­ge­trek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.