Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - MPUMALANGA -

Vis: S­pie­ël­karp, gras­karp, rooi­bors­kur­per, blou­kur­per, ka­na­rie­kur­per, swart­baars, groot­skub­geel­vis, ba­ber, ma­kriel, mod­der­vis, pa­pier­bek, drie­kol-ghie­lie­mien­tjie Kamp­plek: 252 staan­plek­ke, waar­van 125 krag­pun­te het en 106 nie. Al­te­sa­me 21 staan­plek­ke is aan klub­le­de toe­ge­wys. Die krag­pun­te is die blou woon­wa­sok. A­blu­sie­ge­rie­we: 7 a­blu­sie­blok­ke met lei­klip­af­wer­king, baie soos dié by Fo­re­ver S­wa­di­ni, met een was­ka­mer. Prys: Met krag: R160-R255 per staan­plek en R80 p.p.p.n., af­han­gen­de van die sei­soen. Staan­plek­ke son­der krag wis­sel van R85-R165. Mak­si­mum 8 men­se per staan­plek. ’n Ek­stra voer­tuig kos R45 p.n. en ’n boot R45. Kon­tak: 013 262 3075; los­ko­p­res@fo­re­ver­sa.co.za; fo­re­ver­loskop­dam.co.za Hoe lyk die pad? Teer reg­deur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.