Kies Trap­pers keer op keer

As jy die bes­te bui­te­le­we-toe­rus­ting soek, gaan Trap­pers die vangs van die jaar wees!

WegSleep Hengelgids - - ADVERTENSIE-ARTIKEL -

Die ge­skie­de­nis van Trap­pers be­gin in 1976 toe Rob Top­ham, die stig­ter van die maat­skap­py, ’n be­sen­ding jas­se in die Dur­ban­se ha­we be­kom het en dit aan boe­re in die des­tyd­se Na­tal­se Mid­del­lan­de be­gin ver­koop het. Dank­sy die koue win­ter en bil­li­ke pry­se was die jas­se in ’n jap­trap uit­ver­koop. Kort daar­na, in die vroeë 1980’s, het die eer­ste Trap­pers-tak sy deu­re in Pie­ter­ma­ritz­burg oop­ge­maak.

Die win­kel het op plaas­lik ver­vaar­dig­de werk­kle­re en plaas­toe­rus­ting ge­fo­kus.

Daar was eg­ter ’n be­hoef­te aan ’n gro­ter ver­skei­den­heid bui­te­le­we­pro­duk­te en kort voor lank het Trap­pers ge­meen­skap­pe in die Mid­del­lan­de van e­nig­iets van­af wa­ter­ste­wels tot Le­at­her­mans voor­sien. Ná de­ka­des is ons fo­kus steeds om aan ons kli­ën­te ’n eg Suid-a­fri­kaan­se bui­te­le­we-er­va­ring te bied.

As jy e­nig­sins tyd in die bui­te­lug deur­bring – vir jou werk of as hen­ge­laar – is Trap­pers ’n goeie plek waar jy kan stil­hou vir al jou toe­rus­ting- en kle­re­be­hoef­tes.

By Trap­pers kry jy top­han­dels­mer­ke soos Le­at­her­man, Jeep, Ter­ra-fir­ma, First As­cent, Sa­lo­mon, Hi-tec, Gar­min en baie meer on­der een dak!

By Trap­pers is daar ook ’n ge­sou­te span wat jou met raad en daad kan by­staan so­dat jy die reg­te ar­ti­kels vir jou uit­stap­pie kies.

Trap­pers se win­kels word deur die ei­e­naars be­stuur – daar­om sal jy toe­ge­wy­de per­so­neel kry wat jou kooper­va­ring so lek­ker as moont­lik wil maak.

Maar moe­nie ons woord daar­voor aan­vaar nie. Kom kui­er in een van ons 27 win­kels in 8 pro­vin­sies. Be­soek trap­pers.co.za om jou naas­te win­kel op te spoor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.