Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Vis: Klip- en skerp­tand­ba­ber, dik­kop- en lyn­ving­hie­lie­mien­tjie, karp, Oran­je­ri­vier-mod­der­vis, klei­nen groot­bek­geel­vis, mog­gel en vlei­kur­per. Kamp­plek: 10 staan­plek­ke met krag, elk met sy eie luuk­se bad­ka­mer en op­was­hoe­kie. Jou vul­lis­drom (by die op­was­hoe­kie) en groot drom­braai word el­ke og­gend skoon­ge­maak. A­blu­sie­ge­rie­we: Mooi en jou eie. Prys: R520 per staan­plek vir tot 6 men­se; daar­na R220 p.p. ek­stra. Kon­tak: 082 332 2266;

bro­ad­wa­ter.co.za; bro­ad wa­ter@vo­da­mail.co.za Hoe lyk die pad? Die laas­te 2 km is skaf­li­ke grond­pad.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.