Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Volg uit Kim­ber­ley die R357 in Doug­las se rig­ting en ry 80 km.

GPS: S29.025657 E23.889168 Draai regs na­dat jy oor die spoor­lyn oor die pad is. ’n Grond­pad van so­wat 2 km bring jou tot by Bro­ad­wa­ter se hek aan die lin­ker­kant. Weg­sleep sê: Die ei­e­naars, T­heu­nis en Ri­a­na En­gel­brecht, het die oord 11 jaar ge­le­de be­gin en staan steeds aan die roer van sa­ke. Die laas­te ba­ber wat hier uit­ge­trek is, was kort dus­kant 8 kg, maar ’n kne­wel van 33 kg staan bo­aan die lys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.