Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Vis: Geel­vis, ba­ber, karp, on­der­bek en kur­per. Kamp­plek: 32 staan­plek­ke op gras, elk met krag en heel­wat koel­te. A­blu­sie­ge­rie­we: Puik. Prys: R120 p.p.p.n. (R100 vir pen­si­oen­trek­kers; R80 vir kin­ders op la­er­skool.) Kon­tak: 082 772 5896; oran­je­rus@mweb.co.za; oran­je­rus.com Hoe lyk die pad? Grond­paaie in die oord.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.