Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Ry uit U­ping­ton op die N10 oor die Oran­je­ri­vier. Draai regs by die R359 – die Oran­je­rus-va­kan­sie- oord is 25 km ver­der, regs van die pad.

GPS: S28.63798 E21.11551

Weg­sleep sê: Die ge­mid­del­de karp wat jy hier kan vas­trek, weeg tus­sen 3 kg en 5 kg – ’n kne­wel van 6 kg is die swaar­ste wat al hier ge­vang is. Jy be­trap ba­bers in die nag, en die gro­tes draai by 20 kg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.