Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Vis: Karp, geel­vis, ba­ber, on­der­bek, mog­gel, kur­per. Kamp­plek: 33 gras­groen staan­plek­ke met krag. El­ke staan­plek se vul­lis­drom en los­staan­de braai­er word vroeg­og­gend skoon­ge­maak. Kra­ne staan tus­sen die staan­plek­ke ver­sprei. A­blu­sie: Een bad­ka­mer vir mans en een vir vroue. Mo­dern en sil­wer­skoon met net­jie­se op­was­ka­mers langs­aan. Hier is ook een pri­va­te a­blu­sie­blok. Prys: Op aan­vraag. Kon­tak: 082 924 3075;

ri­ver­si­de­coun­try­club@ab­sa­mail.co.za;

ri­ver­si­de­re­sort.co.za Hoe lyk die pad? Die laas­te 300 m is ’n grond­pad wat so goed is soos teer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.