Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Ry van Ven­ters­dorp af met

GPS: S26.402105 E26.799958 die R53 in Pot­chef­stroom se rig­ting. Draai regs ná 580 m, na­dat jy on­der­deur die N14-brug is. Die oord is 9,5 km ver­der aan die lin­ker­kant van die pad.

Weg­sleep sê: Hier is al ’n ba­ber van 28 kg uit­ge­trek en ’n karp van 16 kg, en die swart­baars is skaar­ser as hoen­der­tan­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.