Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Vis: On­der meer karp, ba­ber, geel­vis en swart­baars. Kamp­plek: 52 staan­plek­ke met krag (drie­punt­prop of blou woon­wa­sok, af­han­gend van waar jy staan), en meer as die helf­te het koel­te. Van die staan­plek­ke het gras, an­der be­ton­blok­ke en som­mi­ge grond. A­blu­sie­ge­rie­we: 4 a­blu­sie­blok­ke na­by die staan­plek­ke en toi­let­te met was­bak­ke vir hen­ge­laars by die ri­vier. Prys: R300-R600 vir 4-6 men­se af­han­gend van die sei­soen. Bui­te va­kan­sie­tye kry pen­si­oen­trek­kers 30% af­slag. Kon­tak: 012 543 2953 of 082 331 2910; besprekings@ bob­be­jaans­kloof.co.za;

bob­be­jaans­kloof.co.za Hoe lyk die pad? Teer tot in die oord.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.