Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Vis: Karp, ba­ber, geel­vis en kur­per. Kamp­plek: 48 staan­plek­ke met krag (drie­punt­prop) en wa­ter, maar nie al­mal het koel­te of gras nie. A­blu­sie­ge­rie­we: 2 net­jie­se en skoon a­blu­sie­blok­ke. Prys: R300-R460 (mak­si­mum 4 men­se), af­han­gen­de van die sei­soen. Kon­tak: 083 608 3409;

drie­ber­ge@lan­tic.net; ber­ge­ka­ra­vaan­park.co.za

drie Hoe lyk die pad? Teer- en 2 km grond­pad wat op plek­ke sink­plaat en stam­pe­rig is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.