Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

GPS: S25.569930 E27.771870 Uit B­rits uit ry jy 6,9km noord met Van De­ven­ter­straat. Draai links by die Drie Ber­ge-bord­jie en volg die grond­pad vir 2km tot by die kamp­plek. Drie Ber­ge is langs die Ho­ër­skool Wag­pos.

Weg­sleep sê: Met die ri­vier wat ver­by kab­bel, is hier­die ’n goeie plek vir vlieg­hen­gel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.