Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Kamp­plek: 100 staan­plek­ke met krag, maar nie te veel koel­te nie. A­blu­sie­ge­rie­we: 4 al­ge­me­ne a­blu­sie­blok­ke, as­ook ’n rol­stoel­vrien­de­li­ke bad­ka­mer en ge­sins­bad­ka­mer. ’n Vyf­de a­blu­sie­blok is on­langs vol­tooi. Prys: R700 per na­week vir ’n ge­sin van 4; R100 p.p.p.n. ek­stra (die kin­der­ta­rief is on­der­han­del­baar). In die mid­del van die week kos dit R480 vir 2 men­se vir 5 nag­te (Son­dae tot Vry­dae). Kon­tak: 073 171 8331 of 082 375 6179 (besprekings); in­fo@du­be­ga­me.co.za; du­be­ga­me.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.