B­rits

Hart­bees­hoek

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Hart­bees­hoek se eer­ste ry staan­plek­ke is in ’n groot L-vorm uit­ge­lê soos jy die kamp­plek bin­ne­ry.

Elk­een van dié ne­ge staan­plek­ke het ’n net­jie­se stuk­kie pla­vei­sel en is so­wat 5 x 5 m groot met taam­li­ke koel­te, ’n ge­wo­ne krag­punt, ’n ge­mes­sel­de braai­plek en ’n kraan na­by.

Die bad­ka­mer is net regs, met nog 7 staan­plek­ke rond­om op pla­vei­sel, maar nie al­mal van hul­le het ’n kraan en braai­plek nie. Ver­der weg van die ont­vangs­kant is die laas­te staan­plek­ke op ’n oop­te met min koel­te en geen pla­vei­sel.

Die a­blu­sie­blok­ke is on­langs op­ge­knap. Die nu­we stort­hok­kies het duur­sa­me swaai­deu­re van glas en is baie ruim. On­ge­luk­kig is hier geen pak­plek in dié ruim­tes nie en ook nie voor bui­te die hok­kies nie. In die ou stor­te het jy da­rem ’n te­ël­groot­te pak­plek in die hok­kie en ’n klein stuk­kie weers­kan­te van die ge­sig­was­bak­ke. Die ge­sins­bad­ka­mer is werk­lik nog­al iets be­son­ders.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.