Dís hoe jy ry

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Draai by die R511 van die N4 af . Ry 4 km in B­rits se rig­ting en draai regs by die vier­rig­ting­stop. Draai ná 3,5 km links by die Lethla­bi­le-bord­jie. Draai 17,7 km ver­der weer links by die vier­rig­ting­stop. Hier staan ’n As­sen-bord. Die re­ser­vaat­hek is 1,8 km ver­der regs,en die kamp­plek 1,2 km ná die hek.

GPS: S25.467541 E27.815364

Weg­sleep sê: Jy moet min­stens 2 nag­te be­spreek oor na­we­ke, en as jy oor ’n lang­na­week kom kamp, gaan jy vir min­stens 3 nag­te moet be­spreek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.