Kort­liks

WegSleep Hengelgids - - NOORD-KAAP -

Kamp­plek: 42 staan­plek­ke met skaf­li­ke koel­te, 28 met eie pla­vei­sel en krag. Van die staan­plek­ke het ook ’n ge­mes­sel­de braai­plek. A­blu­sie­ge­rie­we: Net­jies, en dit word deur­lo­pend skoon­ge­hou. Ver­al die ge­sins­bad­ka­mer is be­son­ders. Daar is ’n groot stort waar jy die klein­tjies kan skrop, met twee mooi ke­ra­miekwas­bak­ke op ’n mar­mer­blad. Prys: R330 p.n. per staan­plek vir 4 men­se. Daar­na R100 p.p. (mak­si­mum 6 men­se). Kon­tak: 083 271 7384;

braam@fau­na­vi­si­ons.co.za;

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.